Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 1 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 190: 1,2 & 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Kol 2 & 3) Sang Skrifberyming 9-3: 1 & 2 Na gebed Sang Psalm 68:9 Skriflesing & teksverse: Openbaring 3:…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 7 Februarie 2021 tot 13 Februarie 2021
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Winay Venter – 073 153 9720 Sr Henda van der Walt – 084 811 7985 8 Februarie Sr Micarla du Plessis – 072 918 0444 Sr Hettie Vorster – 083 764 3518 10 Februarie Sr Daleen Fourie – 072 976 9252 11 Februarie Willem…
Nuusbrief – 19 Mei 2019
KERMIS 1 JUNIE 2019 10:00 tot 14:00 Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha * Pannekoek – Hannes en Elana van Jaarsveld * Vars vleis – Piet Knoester * Worsbroodjies en braaivleis – Francois Venter * Nageregtafel – Ester Botha * Tuisgebak – Magda de Beer…
Nuwe Covid 19 beperkings
GKSA – Dringende kennisgewing – Nuwe COVID-inperkings From: Cassie <anberg@absamail.co.za> Sent: Monday, 28 December 2020 9:14 PM To: wymiedup@gksa.co.za Subject: Nuwe COVID-inperkings Goeienaand almal! Ons het pas die President se aankondiging oor verskerpte regulasies gehoor. ‘n Paar opmerkings: Uit die woorde en lyftaal van die President is dit duidelik dat daar tans ernstige risiko en bedreiging is. Dit kom…
Nuusbrief – 6 Mei 2018
HEMELVAARTDIENS Donderdag 10 Mei 2018 herdenk ons die Hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Dit is ’n baie belangrike gebeurtenis in die lewe van ’n Christengelowige want Hy is vir ons ten goede in die hemel waar Hy vir ons intree totdat Hy weer kom om oor die lewendes en die dooies te oordeel. Dit…
Nuusbrief – 29 September 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: Lukas 17:1-10 Teksvers: Lukas 17:5 Sang voor die erediens begin: Liedboek 168:1,2,3 Sang tydens die erediens: Psalm 107:1,3 Liedboek 241:1,3 Skrifberyming 7-2:1,2 Skrifberyming 14-2:1,2 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid. Die is deurkollektes bestem…
