Similar Posts
Nuusbrief – 31 Januarie 2021
Afkondigings 31 Januarie 2021 Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende Sondag ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die kerkkantoor sal…
Nuusbrief – 12 Augustus 2018
MEESTERPOTKOMPETISIE Dis weer tyd vir die jaarlikse Meesterpotkompetisie!! Ons roep nog steeds die heerlike gebeure van verlede jaar se baie aangename kompetisie in herinnering!! Dit gaan DV vanjaar op Saterdag 1 September by die kerksaal gehou word. Die spanne wat dit vir die trofee gaan uitspook, (kyk gerus na die trofee waar dit op die…
Nuusbrief – 28 Februarie 2021
Die eredienste word deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 1:1-11 Teksverse: Nehemia 1:4-11 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1,2,3,4 Psalm 119:39 & 40 Skrifberyming 11-2:1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank…
Nuusbrief – 18 Julie 2019
POTJIEKOSAAND EERSKOMENDE SATERDAG OP 24 AUGSTUS 2019 Die sameroeper van die Gemeentefunksiekommissie oudl Louwrens der Beer, het verlede Sondag na die oggenddiens ons Gemeenmeente ingelig oor die Potjiekosaand wat vanjaar gehou gaan word. Om alles vars in ons geheue te kan hou, noem ons die volgende sake. Trofee: Die Potjiekosaand is in die vorm van…
Erediens van eerskomende Sondag(8 Augustus 2021)
In die lig van die langnaweek, word DV net een erediens om 09:30 gehou. Daar sal ook geen Katkisasie wees nie. U moet asseblief vir ouderling Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet as u die diens wil bywoon.
Nuusbrief – 24 Junie 2018
SKOOLVERLATERSKAMP GK Cachet en Die Bult reël ’n Skoolverlaterskamp van 8 – 13 Julie by die Nooitgedacht terrein naby Potchefstroom. Koste beloop R800 per persoon. Meer besonderhede is by die kerkkantoor of by carlaloots96@gmail.com beskikbaar. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: I Petrus 1:22-2:10 Teksverse: I Petrus 2:1,2 ‘Hou dan op met elke vorm van kwaad, met…
