Similar Posts
DERTIG JAAR HUWELIKS HERDENKING VAN DOMINEE KOBUS EN ESTER BOTHA OP 07 APRIL 2020
Op 07 April 1990, dertig jaar gelede, het twee jongmense hulle in die huwelik begewe.\ Voor die DRIE ENIGE GOD as hul SOWEREINE HOOF, het hul ewige trou aan mekaar beloof. Maar kom laat ons by…
Nuusbrief – 26 Augustus 2018
DAMES LENTETEE Die Susters van die GK Bloempark bied op Saterdag 15 September 2018 om 09:30 vir 10:00 ’n heerlike Dames Lentetee aan en nooi ons susters hartlik uit om die dag saam met hulle te geniet. Die tema is “Lente” en die koste beloop R60 wat ’n ligte middagete insluit. ’n Gaskunstenaar sal ook…
Sustersaamtrek 2014
Daar het sekerlik heelwat dankbetuigings na die Sustersaamtrek ingekom. Een daarvan is na die kerkkantoor gestuur wat ons na sr Ester verwys het. Omdat dit so sprekend is van wat almal ervaar het, gee ons graag enkele uitreksels uit haar skrywe: “My naam is Tersa Buter en ek wil net graag vir die susters van…
Herstelwerk aan dak en toring
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Herstelwerk-aan-dak-en-toring.pdf
Nuusbrief – 10 Junie 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi! Naas die wyn word daar ook weer druiwesap in die…
Nuusbrief – 2 Junie 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV volgende Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
