Similar Posts
Nuusbrief – 8 April 2018
Weens tegniese probleme kon hierdie Nuusbrief nie betyds beskikbaar wees nie ! VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 09 April: Sr Karen Ehlers – 071 388 2590 Sr Minke Pretorius – 083 310 1532 Sr Rina-Maria Schepers – 079 186 1358 10 April: Sr Helet…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 14 November 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 509: 1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 111: 1,2 & 4 (2001 Cloete se omdigting) Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Efesiërs 4: 17 tot 5: 5…
NUUSBRIEF – Sondag 2 Mei 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Matteus 26:14-25 en 47-50 Teksverse: Matteus 26:14-25 en 47-50 Gesange gedurende die erediens: Psalm 118:1,7 Skrifberyming 9-1:1,10,11 Skrifberyming 7-2:1,2 Skrifberyming 11-2:1,2,4 EREDIENSTE: Prof Johan Janse van Rensburg, emeritusprofessor van die Fakulteit Teologie van die plaaslike Universiteit wat al meermale hier opgetree het, sal…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 13 tot 19 September 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 13 September Br Chris Buys – 083 533 2639 14 September Br Fanus van der Walt – 082 333 8163 16 September Sr Esther Jordaan – 051 436 4998 Sr Erika Lowings – 082 333 3329 Sr Carina van der Bijl –…
Sondag 24 Januarie 2021
Afkondigings Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die skriba sal DV sal elke Woensdag…
Nuusbrief – 20 Mei 2018
ONS HET OOK NOU ’N FACEBOOK Ter wille van lidmate wat nie verlede week se Nuusbrief gelees het nie, herhaal ons dié berig: Die volgende uitbreiding van ons nuwe webblad is die FACEBOOK-fasiliteit. Die Nuusbrief, funksies, persoonlike nuuswaardighede en die preke is beskikbaar. Om hierdie fasiliteit suksesvol te maak, sal dit waardeer word indien lidmate…
