Similar Posts
Nuusbrief – 22 Maart 2020
EREDIENSTE OPGESKORT As gevolg van die gevaar om die Koronavirus op te doen, het die Kerkraad tydens ’n Spesiale vergadering op 18 Maart 2020 besluit dat daar tot en met 12 April 2020 geen dienste in ons kerkgebou gehou gaan word nie. Dis ’n baie hartseersaak en sekerlik vir baie lidmate ’n rare gebeurtenis, maar…
Eredienste gaan begin !
Liewe Broers en Susters, Ons wil DV eerskomende Sondag (21 Junie ) kontakeredienste hervat. Ter wille van veiligheid geld die volgende: Ons is steeds beperk tot 50 mense per samekoms. Gesigmaskers is verpligtend. Sosiale afstand: Ons mag slegs op gemerkte plekke sit. Daar sal ook nie na kerk tee bedien word nie. Slegs die suidelike…
Ons Nuusbrief – Sondag 27 Februarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens begin. Skrifberyming 12-3: 1 & 2 en 12-5 Lofsang Psalm 105:1 & 2 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 119: 62 & 63 Doop Psalm…
Lidmate wat gedurende die week verjaar – 25 Oktober 2020 tot 31 Oktober 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Carien Coetzee – 073 867 3936 26 Okt Nienke Lowings – 082 333 3329 28 Okt Br Ryno Opperman – 082 267 2804 Sr Ansi Pretorius – 082 353 8439 29 Okt Diak Muller Heyns – 072 169 7778 31 Okt Br…
Dr Hubrecht van Dalsen word 80
Dr Hubrecht van Dalsen, geëmeriteerde predikant van die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord het op 4 Oktober 2012 sy 80 ste verjaardag gevier. Na die erediens op 30 September 2012 het ds Kobus Botha, huidige leraar, gelukwensing oorgedra en ‘n geskenk aan dr van Dalsen oorhandig as blyk van waardering vir die jarelange verbintenis en bediening in…
Ons Nuusbrief – Sondag 6 Maart 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Lied 509:1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 145: 1,2,5 &10 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 38:1 & 17 Gebed Sang Psalm 71:1 & 2…
