Similar Posts
Nuusbrief – 6 Mei 2018
HEMELVAARTDIENS Donderdag 10 Mei 2018 herdenk ons die Hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Dit is ’n baie belangrike gebeurtenis in die lewe van ’n Christengelowige want Hy is vir ons ten goede in die hemel waar Hy vir ons intree totdat Hy weer kom om oor die lewendes en die dooies te oordeel. Dit…
Nuusbrief – 9 Junie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Naas die wyn word daar ook weer druiwesap in die…
Nuusbrief – 24 Junie 2018
SKOOLVERLATERSKAMP GK Cachet en Die Bult reël ’n Skoolverlaterskamp van 8 – 13 Julie by die Nooitgedacht terrein naby Potchefstroom. Koste beloop R800 per persoon. Meer besonderhede is by die kerkkantoor of by carlaloots96@gmail.com beskikbaar. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: I Petrus 1:22-2:10 Teksverse: I Petrus 2:1,2 ‘Hou dan op met elke vorm van kwaad, met…
Nuusbrief – 6 Oktober 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: II Kon 2:8-18 Teksverse: II Kon 2:9 Voorafsang: Liedboek 184:1-4 Sang gedurende diens: Skrifberyming 2-2:1,3 Psalm 32:1.3 Psalm 20:5,6,7 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid terwyl die deurkollektes bestem is vir die…
Wikus Vorster 40 jaar koster van die Gereformeerd Kerk Bloemfontein-Noord
Wikus Vorster is die afgelope veertig jaar koster van die gemeente. Hy is op 1 Augustus 1972 aangestel as koster en doen dit sedertdien ononderbroke. Die feit dat hy direk langs die kerkgebou woon , het die taak baie vergemaklik. Hier woon hy en sy eggenote Hettie reeds sedert 1 Februarie 1970 en het hulle…
