Similar Posts
NUUSBRIEF – Sondag 25 April 2021
Die erediens word vanoggend deur Dr Frans de Bruyn waargeneem. Ds Kobus is vanoggend met verlof uitstedig. Hy sal DV weer volgende Sondag die Woordverkondiging waarneem. ORDE VAN EREDIENS: ONTMOETINGSDIENS Ons verklaar ons afhanklikheid van die HERE Die HERE groet ons met Sy seen Ons Lofpsalm: Psalm 122:1 …
Nuusbrief – 8 Maart 2020
DIE EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Efesiërs 4: 1-16 Teksverse: Efesiërs 4: 1,2 1 Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. 2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in…
Nuusbrief – 21 Februarie 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. VANAF VANDAG WORD TWEE EREDIENSTE GEHOU: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot 50 persone per erediens. U word versoek om asseblief nogsteeds u naam…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 8 November 2020 tot 14 November 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Br Johan Bezuidenhout – 082 785 8829 Stephan van der Walt – 082 300 9085 9 November Sr Dornay Janse van Rensburg – 082 335 5124 10 November Sr Truida Klopper – 083 232 0305 11 November Diaken Henda van der Linde –…
Nuusbrief – 10 Februarie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan Wihan Loretz, Verbondseuntjie van br Wlhelm en sr Lize Loretz van High Ridge 4. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om hom op…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 31 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 130: 2 & 4 Gebed Sang…
