Aanddiens – 14 Julie 2019
July 14, 2019

Aanddiens – 14 Julie 2019

Passage: 2 Timoteus 3: 1 tot 2 Timoteus 4: 8

Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem.

Teksverse:

2 Timoteus 3:10

Maar jy het my nagevolg in leer, lewenswandel en lewensdoel, in geloof, geduld, liefde en volharding,

2 Timoteus 3: 14

Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was

2 Timoteus 4: 8

Maar bly jy in alle omstandighede nugter, verdra lyding, doen jou werk as verkondiger van die evangelie, voer al die pligte van jou bediening uit.