Oggenddiens – 21 Julie 2019
July 21, 2019

Oggenddiens – 21 Julie 2019

Passage: Psalm 63

Vanoggend se erediens is deur ons dominie, ds Kobus Botha, waargeneem.

Teksverse:

Psalm 63: 4

U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys.

Psalm 63: 7 & 8

7 As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek:
8 U is vir my 'n hulp, en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.