Aanddiens – 21 Julie 2019
Die aanddiens is deur ds Kobus Botha waargeneem.
Teksverse: Matteus 12: 31 & 32
31 Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering kan die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees kan nie vergewe word nie.
32 As iemand iets teen die Seun van die mens sê, kan dit hom vergewe word; maar as iemand iets teen die Heilige Gees sê, kan dit hom nie vergewe word nie, nie in hierdie bedeling nie en ook nie in die toekomstige nie.
