Aanddiens – 2 Junie 2019
Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens gelei.
Die sewende kruiswoorde: "Vader, in u hande gee Ek my gees oor."
Teksvers:
Lukas 23: 46
46 Jesus het hard uitgeroep: "Vader, in u hande gee Ek my gees oor." Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas.
