Oggenddiens – 2 Junie 2019
Ds Kobus Botha het vanoggend se erediens waargeneem.
Teksvers:
7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.
8 Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.
