Erediens – 27 Februarie 2022
Die erediens van vandag is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, gelei.
Teksverse:
Psa 22:10 U het my die eerste lewenslig laat sien, my veilig laat rus aan die bors van my moeder.
Psa 22:11 Van my geboorte af is ek onder u sorg, van die begin van my lewe af is U my God.
