Oggenddiens – 1 November 2020
November 1, 2020

Oggenddiens – 1 November 2020

Passage: 2 Korinthiërs 12: 1 tot 10

Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons leraar, gelei. Teksverse: 2 Korinthiërs 12: 8 & 9 8 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. 9 Sy antwoord was: "My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is." Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.