Oggenddiens – 8 November 2020
Die erdiens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, gelei.
Teksvers:
Jeremia 18: 5 & 6
5 Toe kom die woord van die Here tot my:
6 Kan Ek nie met julle doen wat hierdie pottebakker met die klei gedoen het nie, Israel? vra die Here. Soos klei in die pottebakker se hand, so is julle in my hand, Israel.
