Oggenddiens – 23 Augustus 2020
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn(emeritus) waargeneem.
Teksvers:
Markus 13: 14
En wanneer julle die ding wat 'n gruwel is vir God en wat verwoesting aanrig, sien staan op die plek waar hy nie moet wees nie – wie dit lees, moet dit goed begryp – dan moet dié wat in Judea is, die berge in vlug.
