Oggenddiens – 30 Augustus 2020
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.
Die sopraan tydens die erediens was Zani Ludick.
Die orrelis is Lourie Coetzee.
Teksverse:
Genesis 25: 22 & 23
22 Die kinders het in haar teen mekaar gestamp, en toe sê sy: "Waarom gebeur so iets met my?" Sy het toe die Here gaan raadpleeg,
23 en Hy het vir haar gesê: "Daar is twee nasies in jou, twee volke uit jou sal van mekaar geskei word. Een sal sterker wees as die ander, die oudste sal die jongste dien."
