Aanddiens – 25 Augustus 2019
August 25, 2019

Aanddiens – 25 Augustus 2019

Passage: Johannes 10: 1-21

Die erediens is deur ds Kobus Botha gelei.

Teksverse:

Johannes 10: 7

"Toe het Jesus verder gesê: "Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape"

Johannes 10: 9

"Ek is die ingang; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word. Hy sal in en uit gaan en weiding kry"