Oggenddiens – 22 Desember 2019
Die erediens is deur Dr Frans de Bruyn, ons hulpdiens predikant, waargeneem.
Teksvers:
Matteus 1: 21
"Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos."
