Similar Posts
Nuusbrief – 28 April 2019
Skriflesing: I Korintiërs 15:35-58 Teksvers: I Korintiërs 15:58 58Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie. Voorafsang: Liedboek 476:1,2 Sang: Skrifberwyming 2-2:1,2 Psalm 25:5,6 Psalm 31:3,4 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens…
Nuusbrief – 20 Oktober 2019
AANDIENSDIENS BY NG KERK BERG-EN-DAL VOLGENDE SONDAG Dit is noual etlike jare dat ons Gemeente en dié van die NG Kerk Berg-en-Dal oor-en-weer eenkeer per jaar op Hervor-mingsondag mekaar se aand-dienste bywoon. Vanjaar is dit ons beurt om hulle te besoek en dit geskied dan volgende Sondagaand om 18:00. Ons wil tog ’n vriendelike beroep…
Lidmate wat hierdie week verjaar – 30 Augustus 2020 tot 5 September 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 30 Augustus Sr Martie Olivier – 061 407 6525 Br Klasie de Kock – 082 566 2255 31 Augustus Sr Titia Cronjé – 084 623 6004 1 September Kaylyn Blair – 084 575 5015 Br Izak Boshoff – 051 436 4517 2 September Sr Michelle…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Rina Fourie -082 434 0997 Chris van der Linde jnr – 084 827 0446 30 Maart: br Koos Erasmus (072 865 2241) en sy dogter Carien( 071 232 8992) sr Hettie Fourie – 082 607 2407 1 April: br Frans Myburgh –…
NUUSBRIEF – Sondag 25 April 2021
Die erediens word vanoggend deur Dr Frans de Bruyn waargeneem. Ds Kobus is vanoggend met verlof uitstedig. Hy sal DV weer volgende Sondag die Woordverkondiging waarneem. ORDE VAN EREDIENS: ONTMOETINGSDIENS Ons verklaar ons afhanklikheid van die HERE Die HERE groet ons met Sy seen Ons Lofpsalm: Psalm 122:1 …
