Die eredienste word ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem.
EREDIENS:
Skriflesing:
Matteus 26:14-25 en 47-50
Teksverse:
Matteus 26:14-25 en 47-50
Gesange gedurende die erediens:
Psalm 118:1,7
Skrifberyming 9-1:1,10,11
Skrifberyming 7-2:1,2
Skrifberyming 11-2:1,2,4
EREDIENSTE:
Prof Johan Janse van Rensburg, emeritusprofessor van die Fakulteit Teologie van die plaaslike Universiteit wat al meermale hier opgetree het, sal volgende DV Sondag die Woordverkondiging waarneem.
Ds Kobus sal DV volgende Sondag met verlof uitstedig wees.
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend tydens vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir GKSA se Emeritaatsfonds word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
Die diakens wat die kollektes opneem, sal lidmate verdere verduidelikings gee indien nodig.
KATKISASIE
Die katkisasieklasse vir die Voorskoolse en Laerskoolkinders open DV volgende Sondag direk na die erediens.
Die klasse vir die Hoërskooljeug begin DV eerskomende Woensdag om 18:15 vir die Gr 8 en Gr 9&10 klasse, gevolg deur die Belydenisklas om 19:15.
BYBELSTUDIEGROEPE
Die Bybelstudiegroepe hervat hul bedrywighde ook weer hierdie week DV Donderdag 6 Mei om 09:30 en 18:30.
Enige lidmaat wat nog by hulle wil aansluit is baie welkom!
Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Geen
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR –2 Mei 2021 tot 8 Mei 2021
Hartlik geluk!
Vandag
Sr Lizelle van der Walt – 082 800 4601
3 Mei
Sr Anneke Badenhorst – 072 682 2425
Albertha Marais – 082 770 6662
5 Mei
Sr Elbie Swanepoel – 083 775 8540
6 Mei
Br Jan van der Walt 083 625 3639
7 Mei
Anicia Knoester – 083 461 4126
Sr Magda Otto – 082 573 0310
Christo van der Walt – 082 411 4445
8 Mei
Sr Cecilia van Wyk – 073 151 9929
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
