GELIEFDE OORLEDE ?
Sluit aan by ‘n groep
vir Bemoediging en Ondersteuning tydens
die verlies van ‘n geliefde.
Gesprekke met verskillende onderwerpe wat strek oor 13 weke.
Begindatum:
Sondag 16 Januarie 2022 vanaf 15h00 tot 17h00
Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord
h/v Dealeweg & Kiplingstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein.
Koste: R195.00 vir die hele reeks van 13 gespreksessies !
Vir meer inligting:
Kontak vir Dirk by 082 784 1993
Vertel vir jou Vriende en Familie hiervan !
Bring hulle saam !
