Similar Posts
Nuus uit die Gemeente – Sondag 20 Junie 2021
Die erediens word vandag deur Prof Johan Janse van Rensburg gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën Lofsang Liedboek 159: 1 & 2 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Mattheus 22) Sang Skrifberyming 9-3: 1 & 2 Na gebed Sang Psalm 146: 1 & 2 Skriflesing & teksverse: Mattheus 15:…
Nuusbrief – 21 April 2019
VANDAG SE EREDIENS Skriflesing: Lukas 24: 36-43 Romeine 6: 1-11 Teksvers: Romeine 6:4 Sang voor die erediens begin: Liedboek 514: 1,2 Sang tydens die erediens: Liedboek 422: 1,2,3 Skrifberyming 8-1: 1,2 Psalm 134: 4 Psalm 105: 5 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos…
Nuusbrief – 29 April 2018
HEMELVAARTDIENS Donderdag 10 Mei 2018 herdenk ons die Hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Dit is nie meer ’n openbare vakansiedag nie, maar daar sal wel ’n erediens in ons kerkgebou wees wat ds Kobus sal lei. Die erediens begin om 18:00 en die kollekte sal vir Bybelverspreiding opgeneem word. VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 30 Mei 2021
Ds Kobus Botha (ons herder en leraar) gaan vanoggend die erediens lei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seen Lofsang Skrifberyming 1-6: 1 tot 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet Sang Liedboek 334: 1 tot 4 Na gebed Liedboek 509: 1 & 2 Skriflesing: Openbaring 2: 1 tot 7 Slotsang…
Nuusbrief – 15 Maart 2020
DIE SAKRAMENT VAN DIE H NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
