Similar Posts
Nuusbrief – 15 Maart 2020
DIE SAKRAMENT VAN DIE H NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
Nuusbrief – 10 Junie 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi! Naas die wyn word daar ook weer druiwesap in die…
Nuus uit Ons Gemeente – 2 Januarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. Dit is vir ons weereens aangenaam om vir Susan Kruger te verwelkom wat die begeleiding gaan behartig. Ons is dankbaar dat sy op kort kennisgewing vir Louri kan instaan. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens…
DERTIG JAAR HUWELIKS HERDENKING VAN DOMINEE KOBUS EN ESTER BOTHA OP 07 APRIL 2020
Op 07 April 1990, dertig jaar gelede, het twee jongmense hulle in die huwelik begewe.\ Voor die DRIE ENIGE GOD as hul SOWEREINE HOOF, het hul ewige trou aan mekaar beloof. Maar kom laat ons by…
Afkondigings asook lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – Vandag tot 23 Januarie 2021
Afkondigings: Daar sal nie vandag en ook nie volgende Sondag ‘n erediens in ons kerkgebou gehou geword nie. Lidmate sal ophoogte gebring word van enige verdere verwikkelinge soos byvoorbeeld wanner ons weer eredienste gaan hou en hoeveel lidmate dit kan bywoon. Die skriba sal DV Woensdag 20 Januarie vanaf 08:30 tot so 11:00 by die…
