Similar Posts
Nuusbrief – 23 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan LJ Fouché, Verbondseuntjie van br Louis en sr Louise Fouché van Forest Hill 4, Agstestraat. Hulle is nog maar ’n paar maande in ons Gemeente nadat br Louis vir 18 maande rugby in Japan gespeel het. …
Belydenisaflegging Vandag
BELYDENISAFLEGGING 06 SEPTEMBER 2020 Die volgende tiental jonge broeders en susters sal vanoggend tydens die erediens geleentheid kry om in die openbaar Belydenis van hul Geloof af te lê Jana Landman, dogter van br Gerhard en sr Gabby Landman van Louis Bothastraat 20, en kleindogter van sr Magriet Landman van Serenitas. Amor McKenzie, dogter…
LIDMATE WAT DIE KOMENDE WEEK VERJAAR – 28 Junie tot 4 Julie 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Nadia Maddocks – 084 480 0039 Sr Alta van der Berg – 051 441 7677 29 Junie Br Gawie Stoltz – 082 573 9177 1 Julie Br Bruce Blair – 084 575 5015 Sr Minnie van der Walt – 076 840 0713…
Nuusbrief – 8 September 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal word vandag gehou. Na die Nagmaalsdiens volgende Sondag, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die Kerksaal aangebied. Die koste beloop R40 vir volwassene en Hoërskooljongmense en R20 vir Laerskoolkinders. Kleuters eet gratis. Alles word voorsien…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 1 November 2020 tot 7 November 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Ds Kobus Botha – 082 410 7447 Ouderling Stephan Kruger – 071 749 5053 2 November Sr Lettie van Wyk – 083 301 8063 Ouderling Francois Venter – 082 229 4411 3 November Sr Elize Mostert – 083 377 8695 4 November …
