Similar Posts
Nuusbrief – 12 Mei 2019
KERMIS 2019 Nadat daar vir drie jaar weens verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00. Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha…
Nuusbrief – 21 Oktober 2018
DIAKONIE ONTHAAL SENIOR LIDMATE Die Diakonie wil baie graag weer al die Senior Lidmate in die Gemeente (vanaf so 65 jaar en ouer) met ’n aangename ete by die Botaniese Tuin bederf! Dit sal DV plaasvind op Saterdag 24 November 2018 om 11:00. Geen toegangsgeld hoef betaal te word nie en die Diakonie wil net…
Geloofsbelydenis 13 September 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Geloofsbelydenis.pdf
Nuusbrief – 30 Desember 2018
VANDAG SE EREDIENS WORD DEUR DS KOBUS BOTHA GELEI Skriflesing: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Teksverse: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Sang voor die erediens begin: Liedboek 577:1,2,3 Sang: Psalm 8: 1,3,4 Psalm 38: 1,17 Psalm 68: 9 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Vandag en volgende Sondag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Die kollektes onder die diens…
Nuusbrief- 24 Februarie 2019
GALA-AAND 01 MAART 2019 Hierdie fondsinsamelingsfunksie word DV eerskomende Vrydag 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou. Mens kan amper nie glo dat dié funksie wat met die bekendstelling daarvan so vér in die toekoms gelyk het, nou weliswaar voor die deur is! Ons vertrou dat almal wat dit gaan bywoon, dit besonder baie…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar.
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Ine-Mari Smith – 073 151 9232 Ouderling Louis Steyn – 083 303 0228 Sr Marietjie Viljoen – 082 673 8939 28 April Br Willem Schutte – 076 811 5213 Br Cobus Venter – 082 055 7083 29 April Br Banie du Toit…
