Similar Posts
Nuusbrief – 19 Mei 2019
KERMIS 1 JUNIE 2019 10:00 tot 14:00 Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha * Pannekoek – Hannes en Elana van Jaarsveld * Vars vleis – Piet Knoester * Worsbroodjies en braaivleis – Francois Venter * Nageregtafel – Ester Botha * Tuisgebak – Magda de Beer…
Nuusbrief – 6 Oktober 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: II Kon 2:8-18 Teksverse: II Kon 2:9 Voorafsang: Liedboek 184:1-4 Sang gedurende diens: Skrifberyming 2-2:1,3 Psalm 32:1.3 Psalm 20:5,6,7 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid terwyl die deurkollektes bestem is vir die…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 12 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin Liedboek 164: 1 & 2 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 1-6:1 tot 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Efesiërs 4: 17 tot 5: 5 Sang Psalm 130: 2…
Nuusbrief – 2 Desember 2018
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Filippense 2: 1-11 Teksverse: Filippense 2: 1-11 Sang voor die erediens begin: Liedboek 151:1,2 Sang tydens die erediens: Skrifberyming 1-6: 1.2.3 Skrifberyming 8-1: 1,2 Psalm 33:5,6 Skrifberyming 15-7:4,6 Ds Kobus is vanoggend met verlof uitstedig. Ons is besonder dankbaar dat prof Johan Janse van Rensburg, afgetrede professsor in die Departement Praktiese Teologie…
Nuusbrief – 20 Mei 2018
ONS HET OOK NOU ’N FACEBOOK Ter wille van lidmate wat nie verlede week se Nuusbrief gelees het nie, herhaal ons dié berig: Die volgende uitbreiding van ons nuwe webblad is die FACEBOOK-fasiliteit. Die Nuusbrief, funksies, persoonlike nuuswaardighede en die preke is beskikbaar. Om hierdie fasiliteit suksesvol te maak, sal dit waardeer word indien lidmate…
Nuusbrief – 4 November 2018
GESAMENTLIKE GEMEENTE-ETE Die Sakrament van die H Nagmaal word DV Sondag 18 November 2018 gevier. Na afloop van die Nagmaalsdiens word die gebruiklike en baie aangename gesamentlike Gemeente-ete weer in die kerksaal deur die susters bedien. Dit neem die vorm aan van ’n heerlike steak-braai. Alles word voorsien, maar elkeen moet net sy/haar eie drinkgoed…
