Similar Posts
NUUSBRIEF – Sondag 18 April 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Matteus 26:31-35 en 69-75 Teksverse: Matteus 26:31-32 Gesange gedurende die erediens: Psalm 8:1,2,3,4 Psalm 119:39,40 Psalm 36:2 Skrifberyming 18-7:1,12 EREDIENSTE: Daar sal voortaan op Sondae net een erediens gehou word wat om 09:30 begin. Lidmate sal betyds in kennis gestel word indien hierdie reeling…
Nuus uit die Gemeente – Sondag 19 Desember 2021
Die erediens word vandag deur prof Johan Janse van Rensburg gelei. Ds Kobus en gesin is met verlof uitstedig. Die Kersdiens op 25 Desember om 09:00, sowel as die Sondagoggend erediens op 26 Desember om 09:30, sal DV deur Dr Frans de Bruyn gelei word. Dit is vir ons aangenaam om vir Mariëtte Coetzee te…
Nuusbrief – 20 Oktober 2019
AANDIENSDIENS BY NG KERK BERG-EN-DAL VOLGENDE SONDAG Dit is noual etlike jare dat ons Gemeente en dié van die NG Kerk Berg-en-Dal oor-en-weer eenkeer per jaar op Hervor-mingsondag mekaar se aand-dienste bywoon. Vanjaar is dit ons beurt om hulle te besoek en dit geskied dan volgende Sondagaand om 18:00. Ons wil tog ’n vriendelike beroep…
Nuusbrief – 8 Julie 2018
VANOGGEND SE EREDIENS – Dr Frans de Bruyn Skriflesing: Mattheus 11:1-19 Teksverse: Mattheus 11:2-6 Sang voor die erediens: Liedboek 190:1,2 Sang tydens die erediens: Psalm 92:1,2,3 Psalm 138: 1 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 Psalm 42: 5,7 DEURKOLLEKTES Vandag se deurkollektes sal vir die GKSA se Teologiese Studente opgeneem word terwyl volgende Sondag se deurkollektes bestem is…
Nuusbrief – 22 April 2018
VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 22 April: Sr Helenna Kleyn – 072 343 5910 23 April: Alex Klopper – 051 436 2119 Br Martin de Klerk – 071 978 8555 24 April: Br Grové Coetzee – 083 743 8137 25 April: Janco Aucamp – 073 496…
