Similar Posts
Ons Nuusbrief 23 Augustus 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/08/Ons-Nuusbrief-23-Augustus-2026-1-1.pdf
Nuusbrief – 8 Julie 2018
VANOGGEND SE EREDIENS – Dr Frans de Bruyn Skriflesing: Mattheus 11:1-19 Teksverse: Mattheus 11:2-6 Sang voor die erediens: Liedboek 190:1,2 Sang tydens die erediens: Psalm 92:1,2,3 Psalm 138: 1 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 Psalm 42: 5,7 DEURKOLLEKTES Vandag se deurkollektes sal vir die GKSA se Teologiese Studente opgeneem word terwyl volgende Sondag se deurkollektes bestem is…
Nuusbrief – 23 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan LJ Fouché, Verbondseuntjie van br Louis en sr Louise Fouché van Forest Hill 4, Agstestraat. Hulle is nog maar ’n paar maande in ons Gemeente nadat br Louis vir 18 maande rugby in Japan gespeel het. …
Nuusbrief – 7 Julie 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD DEUR DS KOBUS BOTHA WAARGENEEM Skriflesing: Lukas 8: 40 tot 5 Teksvers: Lukas 8:45a “Wie het My aangeraak?” Toe almal ontken dat dit hulle is, sê Petrus: “Here, die mense dring tog rondom U saam en druk teen U.” Sang voor die erediens begin: Liedboek 577:1,2,3 Sang tydens die erediens :…
NUUSBRIEF – 28 Maart 2021
Die eredienste word vanoggend deur ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 7: 73 tot Nehemia 8: 19 Teksverse: Nehemia 8: 2, 6 & 7 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6: 1, 2 & 3 Skrifberyming 9- 3: 1 & 2 Psalm 33: 10 & 11 Skrifberyming 15-7: 4 & 6 EREDIENSTE: 1….
Nuusbrief – 26 Januarie 2020
VANOGGEND SE EREDIENS word deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei. Skriflesing: Spreuke 3: 1-18 Teksverse: Spreuke 3: 17,18 17 Die wysheid bring ‘n ryk en ‘n vol lewe. 18 Dit is ‘n bron van lewe vir wie dit aangryp,dit gaan goed met dié wat daaraan vashou. Tema van die preek: ” Ryk en vol…
