Similar Posts
Nuusbrief – 10 Februarie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan Wihan Loretz, Verbondseuntjie van br Wlhelm en sr Lize Loretz van High Ridge 4. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om hom op…
Nuusbrief – 16 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here ons deur die viering van die Nagmaal, saam met die…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 1 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 190: 1,2 & 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Kol 2 & 3) Sang Skrifberyming 9-3: 1 & 2 Na gebed Sang Psalm 68:9 Skriflesing & teksverse: Openbaring 3:…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 13 tot 19 September 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 13 September Br Chris Buys – 083 533 2639 14 September Br Fanus van der Walt – 082 333 8163 16 September Sr Esther Jordaan – 051 436 4998 Sr Erika Lowings – 082 333 3329 Sr Carina van der Bijl –…
Nuusbrief – 25 Mei 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV op Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
