Similar Posts
Nuusbrief – 19 Mei 2019
KERMIS 1 JUNIE 2019 10:00 tot 14:00 Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha * Pannekoek – Hannes en Elana van Jaarsveld * Vars vleis – Piet Knoester * Worsbroodjies en braaivleis – Francois Venter * Nageregtafel – Ester Botha * Tuisgebak – Magda de Beer…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 26 Desember 2022
Die erediens word vanoggend deur Dr Frans de Bruyn waargeneem. Ds Kobus en gesin is met verlof uitstedig. ORDE VAN EREDIENS:BLOEMFONTEIN-NOORD Ons sing voor die die erediens begin Liedboek 334: 1 tot 4 ONTMOETINGSDIENS Ons verklaar ons afhanklikheid van die HERE . Die HERE groet ons met Sy seen Ons Lofpsalm: …
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 22 November 2020 tot 28 November 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 23 November 2020 Sr Herlina Pienaar – 082 809 2795 24 November Diak Danie Fourie – 064 866 6463 Sr Hetta Steyn – 083 303 0228 Sr Lizette Storm – 051 422 4811 25 November Sr Nita Mekarnia – 082 572 2238 Br Morné…
Geliefde Oorlede ?
GELIEFDE OORLEDE ? Sluit aan by ‘n groep vir Bemoediging en Ondersteuning tydens die verlies van ‘n geliefde. Gesprekke met verskillende onderwerpe wat strek oor 13 weke. www.gkbfnnoord.co.za Begindatum: Sondag 16 Januarie 2022 vanaf 15h00 tot 17h00 Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord h/v Dealeweg & Kiplingstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein. Koste: R195.00 vir die hele reeks…
Nuusbrief – 28 Februarie 2021
Die eredienste word deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 1:1-11 Teksverse: Nehemia 1:4-11 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1,2,3,4 Psalm 119:39 & 40 Skrifberyming 11-2:1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank…
