Similar Posts
Nuusbrief – 2 Junie 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV volgende Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
Nuusbrief – 2 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Volgende Sondag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens op 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskooljongmens en R20 vir Laerskoolkinders. Kleuters eet gratis. Teken…
Ons Nuusbrief 25 Oktober 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/10/Ons-Nuusbrief-25-Oktober-2026.pdf
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 12 Desember 2021
Die erediens word vandag deur ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. Ds Kobus en gesin is DV volgende Sondag sowel as Kersnaweek met verlof uitstedig. Volgende Sondag se erediens sal DV waargeneem word deur Prof Johan Janse van Rensburg. Die Kersdiens op 25 Desember om 09:00, sowel as die Sondagoggend erediens op 26 Desember om…
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 17 Oktober 2021(Nagmaal)
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste, om 8:30 en 10:30, gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier NagmaaL te gebruik,…
