Nuusbrief – 2 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Volgende Sondag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens op 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskooljongmens en R20 vir Laerskoolkinders. Kleuters eet gratis. Teken…
