Nuusbrief – 5 Mei 2019
KERMIS KERMIS KERMIS Nadat daar vir drie jaar as gevolg van verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie en die Gemeentefunksiekommissie is ywerig daarmee besig. Meer besonderhede sal volgende week bekend gemaak word. Hou intussen…
