Nuusbrief – 17 November 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heillige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente en…
