Nuusbrief – 11 Augustus 2019
POTJIEKOSAAND 24 AUGSTUS 2019 Die sameroeper van die Gemeentefunksiekommissie oudl Louwrens der Beer, het verlede Sondag na die oggenddiens ons Gemeenmeente ingelig oor die Potjiekosaand wat vanjaar DV op Saterdag 24 Augustus gehou gaan word. Om alles vars in ons geheue te kan hou, noem ons die volgende sake. Trofee: Die Potjiekosaand is in die…
