Nuusbrief – 27 Januarie 2019
GALA-AAND 01 MAArt 2019 Oudl Louis van Niekerk het verlede Sondag na die erediens die Gemeente verder ingelig oor hierdie besondere funksie wat DV op 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou gaan word. Besprekings vir ’n tafel vir agt persone kan by oudl Louis van Niekerk (082 651 0001) of diak Cobus Venter…
