Die eredienste word ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem.
EREDIENS:
Skriflesing:
Matteus 26:31-35 en 69-75
Teksverse:
Matteus 26:31-32
Gesange gedurende die erediens:
Psalm 8:1,2,3,4
Psalm 119:39,40
Psalm 36:2
Skrifberyming 18-7:1,12
EREDIENSTE:
Daar sal voortaan op Sondae net een erediens gehou word wat om 09:30 begin.
Lidmate sal betyds in kennis gestel word indien hierdie reeling verander.
Die erediens volgende Sondag(25 April 2021) sal deur dr Frans de Bruyn waargeneem word.
Ds Kobus sal met verlof uitstedig wees.
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir GKSA se Emeritaatsfonds word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
Die diakens wat die kollektes opneem, sal lidmate verdere verduidelikings gee indien nodig.
Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Sr Ina Venter van High Ridge 10 verjaar môre
Sr Susan Schutte van William Trollipstr verjaar Dinsdag
Baie hartlik geluk!
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR –11 April 2021 tot 17 April 2021
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
Vandag
Br Elandré van der Walt – 082 940 4620
19 April
Sr Ina Venter – 082 647 2068
20 April
Sr Anneke- Blair – 084 575 5015
Sr Susan Schutte – 082 845 0009
Sr Marina van Niekerk – 082 651 0001
23 April
Alex Klopper – 051 436 2119
24 April
Br Grové Coetzee – 083 498 6200
Br Andries Coetzee – 083 776 6989
