Similar Posts
Ons Nuusbrief 27 September 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Ons-Nuusbrief-27-September-2026.pdf
Nuusbrief – 14 April 2019
HAMBURGERAAND Soos verlede jaar was gister-aand se Hamburgeraand weereens ’n baie groot sukses waarvoor ons die Gemeente-funksiekommissie onder leiding van oudl Louwrens de Beer van harte bedank! Nagenoeg 170 hamburgers is verkoop, maar wat die belangrikste is, is die aangename atmosfeer wat geheers het en die gemoedelike saamkuier. Dit was werklik iets besonders! Baie dankie…
Nuusbrief – Sondag 21 Maart 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 6: 1-16 Teksverse: Nehemia 6: 9 & 16 Gesange gedurende die erediens: Psalm 147:1,5 Skrifberyming 5-4: 1 & 2 Psalm 23:1 & 2 Skrifberyming 11-2: 1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Vanweë die langnaweek sal daar vanoggend net een erediens wees. Daar sal…
Belydenisaflegging Vandag
BELYDENISAFLEGGING 06 SEPTEMBER 2020 Die volgende tiental jonge broeders en susters sal vanoggend tydens die erediens geleentheid kry om in die openbaar Belydenis van hul Geloof af te lê Jana Landman, dogter van br Gerhard en sr Gabby Landman van Louis Bothastraat 20, en kleindogter van sr Magriet Landman van Serenitas. Amor McKenzie, dogter…
Nuusbrief – 6 Januarie 2019
SEëNWENSE VIR 2019 Op hierdie eerste Sondag van 2019 wil ons graag aan al ons lidmate die seën van die Here toebid! Mag Hy ons as Gemeente in hierdie jaar net so kennelik naby wees soos verlede jaar en die ander 56 jare. Mag Hy ons Sy liefde en genade in oorvloed skenk. (Ja, ons…
