Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 21 November 2021
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier nagmaal te gebruik, word hartlik saam met die…
Lidmate wat hierdie week verjaar – 11 Oktober 2020 tot 17 Oktober 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Antoinette Coetzee – 051 436 2698 Br Dieter de Bruin – 083 325 1160 12 Oktober Diaken Willem Bonthuys – 074 453 7347 Jaco Kirstein jnr – 082 881 4060 Sr Rina Smith – 082 772 9083 14 Oktober Gavin Stoltz –…
Nuusbrief – 23 Junie 2019
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus en gesin hou hopelik nog lekker vakansie in Nederland en behoort DV op 1 Julie terug te wees in Bloemfontein. Ons is besonder dankbaar en bevoorreg dat ons hulpdiens-predikant, dr Frans de Bruyn vanoggend en volgende Sondagoggend die eredienste gaan lei. Ons is baie dank aan dr Frans verskuldig vir…
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 17 Oktober 2021(Nagmaal)
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste, om 8:30 en 10:30, gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier NagmaaL te gebruik,…
Limaat oorlede – Tannie Nellie van der Walt
Met leedwese maak ons bekend die afsterwe(nie covid 19 nie) van suster Nellie van der Walt van Sangirostraat 5 Langenhovenpark. Ons bid die ryke vertroosting van Ons Hemelse Vader toe aan br Gerrie van der Walt, kinders en kleinkinders. Br Gerrie en sr Nellie is reeds ‘n geruime tyd in ons gemeente en was 64jaar…
Lidmate wat hierdie week verjaar – 2 Augustus tot 8 Augustus 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 2 Augustus Br Martin Coetzee – 084 236 2698 Br Diederick Snyman – 071 127 2385 4 Augustus Sr Mainy du Preez – 082 478 4350 Br John Fouché – 083 475 8263 Sr Franrien Pretorius – 083 284 4608 6 Augustus …
