Similar Posts
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 17 Oktober 2021(Nagmaal)
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste, om 8:30 en 10:30, gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier NagmaaL te gebruik,…
Nuusbrief – 20 Mei 2018
ONS HET OOK NOU ’N FACEBOOK Ter wille van lidmate wat nie verlede week se Nuusbrief gelees het nie, herhaal ons dié berig: Die volgende uitbreiding van ons nuwe webblad is die FACEBOOK-fasiliteit. Die Nuusbrief, funksies, persoonlike nuuswaardighede en die preke is beskikbaar. Om hierdie fasiliteit suksesvol te maak, sal dit waardeer word indien lidmate…
Nuusbrief – 7 Oktober 2018
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus en gesin is vandag met verlof uitstedig. Ons gun hom hierdie klein blaaskansie van harte! Ons is baie dankbaar dat ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn vanoggend die erediens hier sal lei en ons bid hom en sr Petro die seën van die Here toe! Ons dra ook ons grootste…
Nuusbrief – 28 Februarie 2021
Die eredienste word deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 1:1-11 Teksverse: Nehemia 1:4-11 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1,2,3,4 Psalm 119:39 & 40 Skrifberyming 11-2:1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank…
Nuusbrief – 3 Junie 2018
NAGMAAL DV VOLGENDE SONDAG 10 JUNIE 2018 Ons vier DV volgende Sondag die Heilige Nagmaal met die gesamentlik gemeente-ete daarna. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 9: 1-19 Teksverse: Johannes 9: 2,3 Johannes 9: 2Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s’n?”…
Ons Nuusbrief – 13 Maart 2022
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi….
