Bible Text: 2 Kronieke 36: 20 tot Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, gelei.
Bible Text: 1 Petrus 3:13 tot 22 Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem
Bible Text: Genesis 12: 1 tot 9 Die erediens is vandag deur dr Frans de Bruyn waargeneem Teksverse: Genesis 12: 1 & 3 1  Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. 3  Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”
Bible Text: Lukas 2: 8 tot 20 Voorlesing: Prof Johan Janse van Rensburg Koor: Soprane: Zani Ludick & Linda Marais Alt: Ilane van Wyk Tenoor: Lance Phillip Bas: Werner Stander Musiek instumente: Viole: Sharon de Kock, Belinda le Roux & Ezelle Erasmus Tjello: Kornelia von Eswege Orrel: Lourie Coetzee
Bible Text: Lukas 2: 22 tot38 Die erediens is deur Prof Johan Janse van Rensburg wargeneem

Nagmaal – 21 November 2021

21 November 2021
Bible Text: Genesis 32: 22 tot 32 Die Nagmaal is vanoggend deur ons dominee,ds Kobus Botha, bedien.
Bible Text: Genesis 28: 10 tot 22 Die erediens is vanoggend deur Ds Kobus Botha, ons herder en leraar, gelei.
Bible Text: Jesaja 6: 1 tot 13 Ds Kobus Botha, ons predikant, het vanoggend die erediens gelei.  
Bible Text: Psalm 11 Die erediens is vanoggend deur ds Kobus Botha gelei. Teksvers: Psalm 11: 7  Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees.
Bible Text: 1 Korinthiërs 1: 1 tot 9 asook verse 18 tot 31 Die erediens is vandag deur ons predikant, ds Kobus Botha, gelei. Teksvers 1 Korinthiërs 1 18 ”Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God”