Bible Text: Lukas 2: 8 tot 20
Voorlesing:
Prof Johan Janse van Rensburg
Koor:
Soprane:
Zani Ludick & Linda Marais
Alt:
Ilane van Wyk
Tenoor:
Lance Phillip
Bas:
Werner Stander
Musiek instumente:
Viole:
Sharon de Kock, Belinda le Roux & Ezelle Erasmus
Tjello:
Kornelia von Eswege
Orrel:
Lourie Coetzee
Bible Text: Lukas 2: 22 tot38
Die erediens is deur Prof Johan Janse van Rensburg wargeneem
Bible Text: Genesis 32: 22 tot 32
Die Nagmaal is vanoggend deur ons dominee,ds Kobus Botha, bedien.
Bible Text: Genesis 28: 10 tot 22
Die erediens is vanoggend deur Ds Kobus Botha, ons herder en leraar, gelei.
Bible Text: Jesaja 6: 1 tot 13
Ds Kobus Botha, ons predikant, het vanoggend die erediens gelei.
Bible Text: Psalm 11
Die erediens is vanoggend deur ds Kobus Botha gelei.
Teksvers:
Psalm 11: 7
Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees.
Bible Text: 1 Korinthiërs 1: 1 tot 9 asook verse 18 tot 31
Die erediens is vandag deur ons predikant, ds Kobus Botha, gelei.
Teksvers
1 Korinthiërs 1 18
”Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God”
Bible Text: 1 Korintiërs 1: 18 tot 1Korintiërs 2: 5
Die Nagmaalfees is deur ons predikant, ds Kobus Botha, waargeneem.
Teksvers:
1 Korintiërs 2: 2
Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.”
Tussenspel
JL Krebs: Herr Jesu Christ, meins Lebens Licht
Orrel: Louri Coetzee
Altviool: Elsabè Raath
Bible Text: Judas vers 1 tot 25
Die erediens is vandag deur ds Kobus Botha, ons predikant, bedien.
Teksverse
Judas vers 20 & 21
20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.
21 Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.
Bible Text: Lukas 7: 11 tot 17
Die erediens is vanoggend deur ons dominee, ds Kobus Botha, waargeneem.
Hierdie erediens is per video net vandag ook beskikbaar op Youtube, aangesien familie van die ouerpaar in New Zeeland woon. Die link is die volgende: aBA6Y-4N9hc
