Bible Text: Ester 4:1 tot 17 Die erediens is vandag deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, gelei.
Bible Text: Ester 1: 1 tot 22 Die erediens is vanoggend deur ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
Bible Text: Matteus 7: 24 tot 27; Lukas 6: 46 tot 49 Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, waargeneem
Bible Text: Hebreërs 13: 1 tot 19 Vandag se erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, gelei.
Bible Text: 2 Petrus 3: 10-13; Openbaring 21: 1-13 Die erediens is vanoggend deur dr Frans de Bruyn gelei. Teksvers: Lukas 2: 13 13  En skielik was daar saam met die engel ‘n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en sê:  14  Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!     
Bible Text: Verskeie gedeeltes uit Ou Testament & Nuwe Testament Die diens is deur Dr Frans de Bruyn (Emeritus) gelei.
Bible Text: Kolossense 1: 15 tot 23 Die erediens is deur Prof Johan Janse van Rensburg gelei.
Bible Text: 2 Kronieke 36: 20 tot Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, gelei.
Bible Text: 1 Petrus 3:13 tot 22 Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem
Bible Text: Genesis 12: 1 tot 9 Die erediens is vandag deur dr Frans de Bruyn waargeneem Teksverse: Genesis 12: 1 & 3 1  Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. 3  Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”