Oggenddiens – 10 November 2019
Die oggenddiens is deur ds Kobus Botha waargeneem.
Teksvers:
Galasiërs 4: 7a
Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak
Tema van die preek:
" Slawe wat eie kinders word "
