Similar Posts
Nuusbrief- 3 Februarie 2019
GALA-AAND 01 MAART 2019 Ons herhaal weereens die besonderhede rakende hierdie fondsinsamelingsfunksie wat DV op 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou gaan word. Besprekings vir ’n tafel vir agt persone kan by oudl Louis van Niekerk (082 651 0001) of diak Cobus Venter (082 055 7083) ge-doen word. Individuele besprekings kan ook gemaak…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar (17 Mei tot 23 Mei 2020).
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Johan Roux – 072 169 6995 20 Mei Br Daniël van Eeden – 082 607 2407 21 Mei Br Gideon Swart – 078 982 7093 Br Luan van der Walt – 082 366 0794 Br Giel Viljoen – 076 521 9609 22 Mei…
Nuusbrief – 12 Mei 2019
KERMIS 2019 Nadat daar vir drie jaar weens verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00. Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha…
Nuusbrief – 22 Julie 2018
TOER NA ISRAEL Dr Fanie van der Schyff en di Chris de Beer en Dreyer Potgieter onderneem ’n toer na Israel vanaf 29 November tot 7 De-sember 2018. Dit kos R19 900 en die deposito van R9 000 moet voor 29 Julie betaal word. Belangstellendes kan vir meer besonderhede in verbinding tree met info@soulmatters.org.za. VANOGGEND…
Erediens se liturgie – Sondag 15 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 138: 1 & 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 119: 6 & 7 Gebed Sang Psalm 18: 14 Skriflesing Psalm 88: 1 – 19…
Nuusbrief- 17 Maart 2019
DIE EREDIENSTE IN DIE VAKANSIE Die reëlings vir die eredienste gedurende die vakansie is as volg: Ds Kobus en gesin span vandag met welverdiende verlof in die berge uit. Ons bid dat die Here hom en sy gesin ryklik sal seën en dat hy versterk na liggaam en gees veilig sal terugkeer. Ons is dankbaar…
