Similar Posts
NUUSBRIEF – Sondag 9 Mei 2021
Prof Johan Janse van Rensburg gaan vanoggend die erediens lei. DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus is vanoggend nog uitstedig nadat hy gister in Pretoria vir sr Theuné van der Walt, dogter van br Nico en sr Lizelle van der Walt van Miner-weg 10, in die huwelik bevestig het. Ons hartlikste gelukwense gaan aan die Van…
Nuusbrief – 29 September 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: Lukas 17:1-10 Teksvers: Lukas 17:5 Sang voor die erediens begin: Liedboek 168:1,2,3 Sang tydens die erediens: Psalm 107:1,3 Liedboek 241:1,3 Skrifberyming 7-2:1,2 Skrifberyming 14-2:1,2 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid. Die is deurkollektes bestem…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 22 November 2020 tot 28 November 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 23 November 2020 Sr Herlina Pienaar – 082 809 2795 24 November Diak Danie Fourie – 064 866 6463 Sr Hetta Steyn – 083 303 0228 Sr Lizette Storm – 051 422 4811 25 November Sr Nita Mekarnia – 082 572 2238 Br Morné…
Nuusbrief – 9 Junie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Naas die wyn word daar ook weer druiwesap in die…
LITURGIE VAN DIE HEILIGE NAGMAAL – Sondag 11 April 2021
Votum en Seëngroet Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het, en getrou bly tot in ewigheid. Genade en vrede vir u van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die…
