Similar Posts
Rolbaldag – 31 Januarie 2026
Datum: 31 Januarie 2026 Tyd: 10:00-14:-00 Plek: Tempe Rolbalklub Koste: R60 per span van 4 Hamburgers en chips ingesluit by fooi. Kontantkroeg beskikbaar – ondersteun hulle asseblief. Kontakpersone: Francois 082 796 7196 Louis 082 651 0001 Ons doen ‘n vriendelike beroep op al ons lidmate om hierdie geleentheid voluit te ondersteun. Gee asseblief die name…
Nuusbrief – 14 Oktober 2018
ONS GEMEENTE IS MôRE 57 JAAR OUD ! ! Op 15 Oktober 1961 het ons Gemeente as ’n volwaardige Gemeente van die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Wes (vandag bekend as Vleuels) afgestig. Twee jaar later is twee wyke in Bayswater deur die Gereformeerde Kerk Bloemfontein aan ons toevertrou. Sedertdien het ons tot ’n groot Gemeente gegroei met…
Lidmate wat hierdie week verjaar – 30 Augustus 2020 tot 5 September 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 30 Augustus Sr Martie Olivier – 061 407 6525 Br Klasie de Kock – 082 566 2255 31 Augustus Sr Titia Cronjé – 084 623 6004 1 September Kaylyn Blair – 084 575 5015 Br Izak Boshoff – 051 436 4517 2 September Sr Michelle…
Nuusbrief – 22 Julie 2018
TOER NA ISRAEL Dr Fanie van der Schyff en di Chris de Beer en Dreyer Potgieter onderneem ’n toer na Israel vanaf 29 November tot 7 De-sember 2018. Dit kos R19 900 en die deposito van R9 000 moet voor 29 Julie betaal word. Belangstellendes kan vir meer besonderhede in verbinding tree met info@soulmatters.org.za. VANOGGEND…
Ons Nuusbrief 13 September 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Ons-Nuusbrief-13-September-2026.pdf
