Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 19 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 100: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 & Romeine 13:8 tot 14…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 6 Junie 2021
Ds Kobus Botha (ons herder en leraar) gaan vanoggend die erediens lei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seen Lofsang Liedboek 184:1 tot 4 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Kol 2 & 3) Sang Skrifberyming 5-4:1,2 Na gebed Sang Psalm 119:39 & 40 Skriflesing & teksverse: Openbaring 2: 8 tot…
Nuusbrief – 13 Januarie 2019
DIE EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Spreuke 30: 1-5; 18-19; Deuteronomuim 32:8-12 Teksverse: Spreuke 30:19 “Hoe ‘n aasvoël in die lug bly, hoe ‘n slang teen ‘n rots op seil, hoe ‘n skip op die diepsee vaar en hoe die liefde tussen ‘n man en ‘n meisie werk.” Tema van die preek: “Die Here se weg met…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 21 November 2021
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier nagmaal te gebruik, word hartlik saam met die…
Nuusbrief – 14 Oktober 2018
ONS GEMEENTE IS MôRE 57 JAAR OUD ! ! Op 15 Oktober 1961 het ons Gemeente as ’n volwaardige Gemeente van die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Wes (vandag bekend as Vleuels) afgestig. Twee jaar later is twee wyke in Bayswater deur die Gereformeerde Kerk Bloemfontein aan ons toevertrou. Sedertdien het ons tot ’n groot Gemeente gegroei met…
