Similar Posts
Nuusbrief – 23 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan LJ Fouché, Verbondseuntjie van br Louis en sr Louise Fouché van Forest Hill 4, Agstestraat. Hulle is nog maar ’n paar maande in ons Gemeente nadat br Louis vir 18 maande rugby in Japan gespeel het. …
Nuusbrief – 6 Oktober 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: II Kon 2:8-18 Teksverse: II Kon 2:9 Voorafsang: Liedboek 184:1-4 Sang gedurende diens: Skrifberyming 2-2:1,3 Psalm 32:1.3 Psalm 20:5,6,7 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid terwyl die deurkollektes bestem is vir die…
Nuusbrief – 10 Maart 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gerbruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
NUUSBRIEF – Sondag 9 Mei 2021
Prof Johan Janse van Rensburg gaan vanoggend die erediens lei. DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus is vanoggend nog uitstedig nadat hy gister in Pretoria vir sr Theuné van der Walt, dogter van br Nico en sr Lizelle van der Walt van Miner-weg 10, in die huwelik bevestig het. Ons hartlikste gelukwense gaan aan die Van…
NUUSBRIEF – Sondag 11 April 2021
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM MET LEEDWESE WORD DIE AFSTERWE BEKEND GEMAAK VAN Br Stephanus Jacobus (Fanie) le Roux van Santé A/O 52 in die ouderdom van 77 jaar en sewe maande. Br Fanie is verlede Sondag oorlede nadat hy die Covid19-virus opgedoen het. Dit is die derde sterfgeval…
Nuusbrief – 15 September
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gdoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here ons deur die viering van…
